Liewe Pa

SKU 9781907048241
R150.00
In stock
1
Product Details

Hierdie boek is vir jou pa se unieke verhaal. Dit is vir hom om ‘n paar van sy lewensherinneringe, ervarings en gevoelens neer te skryf. Vra hom om dit te voltooi, en as hy wil, ‘n paar fotos of prente by te voeg, om dit meer persoonlik te maak. Wanneer dit klaar is en aan jou teruggestuur word, sal dit ’n boek met jou pa se storie wees … ‘n storie wat jy vir ewig kan koester.

Save this product for later